Welkom by

BUNDI BOS!

Bundibos

Ons Kleuterskool is sentraal geleë in die boomryke voorstad van Raslouw, Centurion, reg agter Raslouw Lifestyle Sentrum.  Ons bied ‘n goedgekeurde program aan vir vroeëkinderontwikkeling vir babas van 3 maande tot kleuters van 5 jaar (graad RR).  Die keuse van ‘n kleuterskool is een van die belangrikste keuses wat ‘n ouer vir sy kind sal neem.   Ons kinders en personeel is ons hartklop; hier maak ons elke dag ‘n positiewe impak in ons kinders se lewens.

Kom kuier vir ons en kom kyk wat ons bied. 

Kies reg, kies Bundi Bos!  Die heel beste begin…

Hoekom ouers en kinders
Bundi Bos kies

Bundi Bos se Waardes

Ons waardes word aangeleer deur middel van stories.

GELOOF

Ons leer die kinders van ons Hemelse Vader, sodat hulle ook hulle lewens in Sy hande sal laat rus.

HOOP

Laat ons almal drome droom en doelwitte stel waarvoor ons leef.

LIEFDE

Kom ons leer die kinders om lief te hê en om te gee vir alles en almal rondom hulle, asook vir hulself.

"The first 5 years have so much to do with how the next 80 turn out."

Bill Gates

Ouderdomsgroepe

Ons programme word volgens ouderdom aangebied en is:


Babas 3 tot 12 mnde

1 tot 2 jaar

Bundi Bos

2 tot 3 jaar

3 tot 4 jaar

4 tot 5 jaar (gr RR)

Die gras is altyd groener aan Bundi Bos se kant.